Lené de Waal: Die ontstaan van Ninja in satyn

ʼn Polisiespeurder het eendag aan my genoem dat hulle ook net mense is wat liefkry en alledaagse dinge ervaar.  Dit het my aan die dink gesit, veral omdat die spesifieke lid van die mag uitsonderlike diens in die gemeenskap lewer.  Sy het  al in middernagtelike ure haar kind by haar ouers gaan aflaai om aan ʼn dringende klagte aandag te gee, al was sy nie aan diens nie. Tussendeur behou sy haar vroulikheid en almal respekteer haar vir haar uitstaande werk. Boonop is sy beeldskoon. Die eerste saadjie was geplant. Gemeng met ʼn bietjie persoonlike ervaring en Jade, Rocco en die onnutsige span is gebore.

2 thoughts on “Lené de Waal: Die ontstaan van Ninja in satyn

  1. lendewaal says:

    Dankie, Elsabe! Die storie is nogal na aan my hart. Ek is baie bly as jy dit geniet het. Die volgende een is in wording, maar dit neem tyd!

  2. Elsabe says:

    Was n pragtige boek. Het dit vreeslik geniet, verfrissend anders ek.as die gewone. Hoop daar is binnekort n ander boek oppad.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s