Nuut van Sophia Kapp!

Goeie nuus vir al Sophia se gretige lesers: Huis van die wind verskyn in Oktober by Lapa Uitgewers!
Die afgrond tussen hulle is so onoorbrugbaar as die Drakensberg se donkerblou klowe: sy is Boere-adel; hy is die Portugese kafeebaas se seun. Gaan die donker geheim wat op KwaMoyeni gehuisves word hulle nog verder uitkemaar dryf?

One thought on “Nuut van Sophia Kapp!

  1. Catherine says:

    dit was ‘n goeie boek, ek het al die karakters geniet, die boek was nie voorspelbaar nie, baie interessant, wanneer kom nuwe boek uit Sophia, en jy mag maar skryf hoor

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s