Nog ‘n Veertjie in Romanza se hoed!

En daar volg Jacolet van den Berg toe in die spore van Madelie Human en Elsa Winckler deur die ATKV-Veertjie vir romanses in te palm met Lied in jou hart!

Baie geluk, Jacolet!

Uit Die Burger: “Die skryfster het daarin geslaag om ’n amper ondenkbare, onwaarskynlike situ­asie en liefdesverhouding, dié tussen ’n ­gewone Afrikaanse meisie en ’n beroemde, internasionaal be­kende sanger geloofwaardig te beskryf,” sê die beoordelaars ­Yolanda Barnard, Anna­-marie Steenekamp en Rianda Stolk.

Lees die volledige berig oor die Woordveertjies by http://www.dieburger.com/Vermaak/Nuus/Chris-Karsten-doen-dit-weer-20110909

 

6 thoughts on “Nog ‘n Veertjie in Romanza se hoed!

  1. Jacolet van den Berg says:

    Dankie almal! En Chanette, ‘n spesiale dankie vir al jou insette. Dis ‘n baie groot voorreg om vir LAPA te kan skryf. Die ondersteuning is ongelooflik.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s