Die idee agter Adam se plan

Jacolet sê die volgende oor die ontstaan van Adam se plan:

Die idee vir hierdie storie het nie ʼn lang aanloop nie. Ek het eendag die gedagte gekry van ʼn hoofkarakter wat rondsnuffel en nuuskierig is. Dadelik het ek gevoel dat sy ʼn vrou is wat alles opgeoffer het vir dit waarin sy glo, haar liefdadigheidsorganisasie. Natuurlik het die storie baie draaie geloop na die aanvanklike gedagte sodat ek uiteindelik iets ver daarvan verwyder op papier gehad het.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s