Nuut van Dina Botha!

Die regte kandidaat sal binnekort beskikbaar wees:

Roelien en Tor is volgens alle standaarde nie regtig pasmaats nie. Sy is ‘n ryk sosiale vlinder en Tor is die plaaslike skool se busbestuurder. Hy ry ‘n ou skedonk van ?n bakkie en woon in ‘n houthut net buite die dorp. Sy het pas haar verloofde voor die kansel laat staan en vlug vir haar familie en die pers. Tog vind sy in Tor al die eienskappe wat sy nog altyd in ‘n man gesoek het. Sy kyk verby die beroep, die klein huisie en sien die ware man en mens raak.  Tenspyte van die feit dat albei bedenkinge het oor die ander se vorige lewe en leefwyse raak hulle verlief. Maar die groot toets lê voor: Is Tor mans genoeg om teen haar ryk magnaat pa op te staan en vir hulle liefde te veg?

One thought on “Nuut van Dina Botha!

  1. Bets Smith says:

    Dit klink belowend! Nie ‘n tipiese romanza nie en tog is hy aanvaar vir publikasie onder hulle vlaggie. Wys jou net wat ware vaardigheid kan doen, né. Gaan hom beslis Desember lees – voor dan is daar geen genade vir lees nie!

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s