Nuut van Jacolet van den Berg!

Adam se plan gaan binnekort op die winkelrakke wees:

Miekie gaan nie haar erfgrond verkoop aan die argitek wat langsaan bou nie. Die man se sagmaaktegniek gaan ook nie werk nie. Dis nie vir haar wat hy wil hê nie, maar die grond.

Jacolet is ook een van die finaliste in die ATKV-Veertjie kompetisie in die kategorie vir romanses. Ons hou duimvas vir jou, Jacolet!

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s