Finaliste vir ATKV woordveertjies 2011

Hier is die finaliste vir die toekennings wat in September aangekondig sal word. Baie geluk aan die Romanzaskrywer, Jacolet van den Berg wat meeding om die prys vir Beste Romanse met haar debuutromanse, Lied in jou hart.

ATKV-Prosaprys

  • Padmaker – Christine Barkhuizen le Roux (Human & Rousseau)
  • Abel se ontwaking – Chris Karsten (Human & Rousseau)
  • Etosha – Piet van Rooyen (Human & Rousseau)

Prys vir Liefdesroman

Prys vir Poësie

Prys vir Romanses

Prys vir Spanningslektuur

  • Abel se ontwaking – Chris Karsten (Human & Rousseau)
  • Spoor – Deon Meyer (Human & Rousseau)
  • Vuurvreter – Leon van Nierop (LAPA Uitgewers)

Prys vir Dramateks

  • Babbel – Nicola Hanekom
  • Lot – Nicola Hanekom
  • Swerfgoed – Bauke Snyman

Woordwystoekenning

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s