Nuut van Linelle Venter

In Augustus verskyn ‘n Linelle Venter boek op die rakke. Iets om na uit te saam – saam met lente!

ONVERSKROKKE REBEL – LINELLE VENTER

Claudette vaar rebels die Kalahari in met haar antieke sportmotortjie. Toe dié gaan staan, word sy ’n aantreklike mechanic se handlanger in sy werkswinkel. Maar sy moet kies tussen hierdie lewe en haar ander lewe …

3 thoughts on “Nuut van Linelle Venter

  1. Lendewaal says:

    As die ure en die geld daar is, stop asseblief net en laai my op, Bets. Wie ry nog saam? Hulle vaar rebels die Kalahari in… Oe! Dit kan net werk vir my. Nota aan self – begin spaar vir ‘n antieke sportmotortjie.
    Sien daarna uit, Linelle.

  2. Bets Smith says:

    Dit klink na rede vir opwinding. ek wens ek het meer ure in my dag en meer geld in my beursie gehad.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s