Nuut van Cecilia Nortjé

In Augustus gaan ons weer lekker lees!! Kyk uit vir Cecilia se nuutse boek Toekomsbelofte.

Kan dit werk en aanhou werk, met ’n ouderdomsverskil van vyf jaar tussen Katja en die jonger Isao? Of is kennis en opregte liefde groter as die groenoogmonster en bitter herinneringe? Dit moet Katja self uitvind.

8 thoughts on “Nuut van Cecilia Nortjé

  1. cecilianortje123 says:

    Dis juis waarom ek die storie geskryf het – ek ken heelwat “katelknaap”-paartjies wat al vir jare dolgelukkig saam is. Ek dink regtig dit kan werk, mits die man volwasse genoeg is. (En nie omgee vir ‘n “sagter” lyf nie!)

  2. Lendewaal says:

    Sien uit daarna, Cecilia! Ek ken mense in hulle dertigs waar die vrou vyf jaar ouer as die man is. Hulle is meer as tien jaar saam en sewe jaar getroud. Baba nommer drie is amper hier. Hulle is voorwaar ‘n voorbeeld van ‘n gelukkige huwelik.

  3. Rika Du Plessis says:

    Nee wat, vyf jaar behoort nie ‘n probleem te wees as die liefde daar opreg is nie – my man is drie jaar jonger as ek en dit pla ons nie – maar nee, Marile, ek sal nie tien waag vir ‘n Romanza nie.

    • cecilianortje123 says:

      In my oorspronklike manuskrip was die ouderdomsverskil tien jaar, maar Chanette wou nie daarvoor val nie. Persoonlik dink ek ook 5 jaar is te min, maar nou-ja … Kom ons luister liewer na die kundiges.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s