Kristel in Vrouekeur!

Liefhebbers van Kristel Loots se boeke moet hul gou-gou haas na die naaste winkel vir hierdie week se Vrouekeur (24 Junie met Marius Weyers en Elsabé Daneel). In ‘n pragtige artikel deur Shanda Luyt vertel Kristel meer oor Lemoenseisoen, haar siening van die liefde en waar sy haar inspirasie kry.

2 thoughts on “Kristel in Vrouekeur!

    • Bets Smith says:

      Kristel, ek stem saam: die artikel lyk pragtig! En die storie klink so interessant. Ek is net vrekbang om ‘n pastoriestorie te lees, want dalk sien ek hoe dit eintlik in ‘n pastorie behoort te gaan. Want ek bly sommer in ‘n gewone huis.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s