Knysna Lit-Fees

Mari Roberts berig uit Knysna:
“Knysna het nie net die Loeriefees en die Winterfees nie, maar hierdie komende week is daar die Lit-fees ook. Lesers in Knysna omgewing moet dus die koerant Knysna en George Herald dophou vir inligting oor waar en wanneer hulle gunsteling skrywer gaan optree. En luister na die plaaslike gemeenskapsradiostasie vir onderhoude met die organiseerders en skrywers. Donderdagoggend vanaf 12h00 tot 13hoo tree Mari Roberts by die Lit Fest Lounge in die Mall oorkant die Standard Bank op.”

5 thoughts on “Knysna Lit-Fees

Leave a reply to Madelie Human Cancel reply