Kuier saam met ons bekende skrywers!

 

Dit is SO opwindend!! Alta Cloete, Chanette Paul en Kristel Loots gaan by die KKNK wees om te gesels oor hulle vrouekarakters. As jy kan moet jy probeer om daar in te loer – ‘n kans in ‘n leeftyd om saam met die drie skrywers te kuier!

________________________________________________

08 April · 10:00 – 11:30
Arbeidsgenot Jan van Riebeeckweg 217 Oudtshoorn
Elke vrou het stories om te vertel. Geliefde skrywers van vrouefiksie, Chanette Paul, Alta Cloete en Kristel Loots gesels oor die vrouekarakters in hulle boeke.
Tee en verversings word bedien.
R25,00pp
Vir navrae en besprekings kontak: Mariëtte Wienekus by mariettew@lapa.co.za
RSVP teen 1 April

____________________________________________

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s