Kristel Loots op rsg

Kristel Loots, geliefde skrywer van talle heerlike, pittige liefdesverhale (waaronder treffers soos Sjokoladesoene) praat moreaand (Dinsdag, 22 Feb.) om 20:30 op Leeskring op rsg. Moet dit nie misloop nie – Kristel is netso vaardig met die gesproke woord as met die pen!

Advertisements

5 thoughts on “Kristel Loots op rsg

  1. kristel says:

    Dankie. “Sweet” van julle. Die ‘heavy breathing’-antwoorde was deels die gevolg van ’n onwelkome somersverkoue/griep/brongitis/dinges/afêre en deels omdat ek oor ‘hyg’verhale gesels het!

  2. Marile Cloete says:

    Well done, Kristel – dit was ‘n heerlike onderhoud! Was dit lewend/lewendig/live??
    Het ek reg verstaan, is dit Lemoenseisoen? Ek het gewéét daar moet ‘n titel met dieselfde ritme kom …

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s