Nuut van Madelie Human!

In Maart is daar ‘n nuwe Madelie Human kan-nie-neersit-nie-boek ‘Onwelkome geskenk’ op die rakke!

Marile vertrou glad nie die Werner-vent wat met haar oupa konkel én haar knieë lam maak nie. Hy is immers net nóg een van die mans wat in haar geld belangstel. Of maak sy ’n fout?

Kom loer volgende week hier op die blog vir ‘n proestukkie.

One thought on “Nuut van Madelie Human!

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s