Vir nuwelinge: Waar kan ek Romanzas koop?

Boekwinkels wat Romanza verkoop: Romanzas is deesdae wyd te kry by CNA en Exclusive Books, soos die meegaande foto uit die Oos-Kaap toon. Indien jy nie naby ‘n groot sentrum bly nie, is die internet jou oplossing.
Op die internet is Romanza beskikbaar by:
www.lapa.co.za
www.loot.co.za
www.kalahari.net
www.graffitibooks.co.za
OF: Sluit aan by die Romanzaklub en kry elke maand twee splinternuwe Romanza boeke teen ‘n baie spesiale prys in die pos. (posgeld gratis binne SA)
Skakel 012 401 0700
Of skryf aan:
LAPA Romanza-klub
Posbus 123
Pretoria
0001

2 thoughts on “Vir nuwelinge: Waar kan ek Romanzas koop?

  1. J Joubert says:

    Rooi Rose was so gaaf om van die Romanzas se boeke saam met hul Desember uitgawes uit te gee. Angstig begin ek lees, net om amper teen die einde van die boek uit te vind dat vanaf bl 161 tot 170 is bladsye van MARLILU SE TROUMAN i.p.v. MAANDRUPPELS in die boek gebind. Groot was die teleurstelling om te vind dat ek ‘n hele stuk van die romanse tussen die twee hoofkarakters toe nie eers kon lees nie. Maar nou ja, sulke dinge gebeur seker maar, of hoe?

    • Marile Cloete says:

      Liewe land, wat ‘n ontnugtering! Ons hier op die blog het ongelukkig geen beheer oor daardie soort ellendes nie, maar ons vra sommer namens Lapa om verskoning! Ons kan jou wel verseker dat dit ‘n eenmalige floppie was wat nie sommer weer sal gebeur nie – daarvoor sal die klomp raakvatters by Lapa sorg. Hoop jy het intussen alreeds ‘n handvol volledige Romanzas in die hande gekry en heerlik gelees.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s