Boekbekendstelling: Die verhuising

Sophia het vir ons die een en ander laat weet oor die boekbekendstelling wat sy by Waverley biblioteek gehad het. Lees verder by
https://romanzalesers.wordpress.com/boeke/sophia-kapp/bekendstelling-die-verhuising/

One thought on “Boekbekendstelling: Die verhuising

  1. Anna Penzhorn says:

    Sophia
    Jy is reg, ons het ‘n hele generasie vir Engels verloor. Ek hoor steeds van mense wat hulle neuse optrek vir die Afrikaanse liefdesverhaal. Tot onlangs het die insig ontbreek om verhale soos joune te publiseer – ek weet nie wie is die skuldiges nie. Ons ouer garde (die eerlikheid kom met moeite) het die vuur aan die gang probeer hou met liefdesverhale. So goed ons onder omstandighede kon. En met beperkte bronne van kennis. Ek dink nie ons weet hoeveel ons aan LAPA verskuldig is nie. Hier het ‘n pad oopgegaan wat ‘n opwindende wêreld vir die Afrikaanse leser en skrywer ontsluit.
    Doen so voort!

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s