Bekendstelling: Meetsnoer – Chanette Paul

Op 17 November is die vierde van die vyf Gys-boeke (soos die reeks allerweë bekend geraak het) by Lapa se Kaapse kantoor by die Tyger Waterfront bekend gestel. Terwyl meer as sewentig gaste onder die sambrele langs die water aan die lekker eetgoed gesmul het, het Chanette  ‘n hele klomp waardevolle dinge oor die boek gesê, wat lesers net kan help om dit beter te verstaan en nog meer te geniet. Lees ‘n paar aanhalings uit haar praatjie hier: https://romanzalesers.wordpress.com/boeke/chanette-paul/chanette-praat-oor-meetsnoer/

Lees ook Arien Lubbe se bespreking by http://boekensie.wordpress.com/2010/11/30/chanette-paul-meetsnoer/

Op Chanette se persoonlike blog is ook heelwat oor Meetsnoer te lees:
http://chanettepaul.wordpress.com/2010/11/21/snoere-wat-nie-gemeet-kan-word-nie/#comment-235

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s