Boek en Tee in Bloem!

9 thoughts on “Boek en Tee in Bloem!

  1. Lendewaal says:

    Ha, ha! Ek glo vas dat daar iets te snoepe sal wees, anders is dit nie die Vrystaat nie. Arien het ook hoeka belowe dat sy daardie berugte sjokolade koek sal bak en saambring.

    Dankie vir julle ondersteuning!

  2. kristel loots says:

    Madelie! Nee vir tee! As ek nie kan eet nie, gaan ek ook nie lees nie. Wat van southappies en leeslappies of woord en brood of tert en snert, enigiets wat vaste spyse beloof? Al is dit dan ook winkelkoekies. (Maar darem nie boek-en-snoek nie.) Maar in alle erns: mag dit ‘n heerlike funksie wees en die tee-alleen lekker soet.

  3. Bets Smith says:

    Aan die praters: baie sterkte vir die onderhoud. Ek hoop julle geniet dit dik stukke. Mog daar honderde ganers wees wat julle toejuig, julle op die hande dra, julle handtekening by julle afbedel en derduisende van julle boeke koop. En mog die koek heerlik wees (maar dis logies – hierdie is SA) Geniet dit!

  4. Marile Cloete says:

    Meer subtiel as Boek en KOEK! Is Bloemfonteiners meer subtiel as Pretorianers??? (Grrappie!)

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s