Nuut van Bets Smith!

Benno Kannemeyer se huweliksaansoek bring vir Annanie Mynhardt en haar seun, Marco, uitkoms uit ’n onhoudbare situasie. Durf sy dit aanvaar as sy niks meer daaruit kry as om ’n ma vir sy dogtertjie te wees nie?

One thought on “Nuut van Bets Smith!

  1. Bets Smith says:

    My goeiste, vanwaar Gehasie? Ek het die boek nog nie onder oë gehad vandat hy klein en met omslag is nie. Sal indie pos moet uitkyk of hy op pad is. Ek moet net vertel: iemand het gedog die boek se naam is Ma vir Frikkie, en my dogter se eerste karretjie (‘n turKOOS Uno) se naam was Frikkie.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s