‘n Veer in die hoed!

Elsa Winckler is gisteraand (10 Sept. 2010) op ‘n glansfunksie by Molenvliet buite Stellenbosch met ‘n ATKV Woordveertjie bekroon vir haar romanse Tussen jazz en rock. Baie geluk, Elsa!
Irma Joubert wat ook haar loopbaan as ‘n Romanzaskrywer begin het, het die prys vir liefdesromans ontvang vir Anderkant Pontenilo (Tafelberg).
Twee gereelde bloggers, Chanette Paul en Kristel Loots, was ook finaliste in die spanningslektuur- en romanse-afdelings onderskeidelik.
Ons is baie trots op almal van julle!

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s