Duet van Magdaleen Walters: Uit twee werelde

Uit twee wêrelde is ’n heruitgawe van Magdaleen Walters se gewildste romanses, Liefde in ʼn teekoppie en Meisie uit die boendoe.
Liefde in ’n teekoppie:
Leon von Beneke spot genadeloos met Anja – haar grimering, lang naels, hoëhaksandale. In die bos vererger dit net. Maar hy’s haar tienerheld, haar eerste liefde. Nou lag hy vir haar … én is hy haar niggie se verloofde …
Meisie uit die boendoe: Elspeth weet Nick Kleynhans het haar nie as sy sekretaresse gekies nie. Hy verkies meisies met skraps klere. Sy moet vasbyt, onthou sy’s hier oor die pyplyn sendingstasie toe, en nié in sy strikke trap nie.

3 thoughts on “Duet van Magdaleen Walters: Uit twee werelde

  1. Magdaleen Walters says:

    Dankie, julle tweetjies! Ek wonder net oor die rooikop-heldin op die voorblad? Seker een van my twee heldinne wat ná die troue haar hare gekleur het. Wonder watter een? Seker daai fênsie enetjie van Liefde in ‘n Teekoppie.

  2. Marile Cloete says:

    Magdaleen, ek het albei hierdie boeke al gelees en kan vir die lesers se, dis lekker stories daardie! En gelukkig kry diegene wat hul destyds misgeloop het, nou die kans om albei in een band aan te skaf.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s