Nuut van Adele Reynders

Twaalfuurman:
Zirkia kan nie agterkom of Mathys de Waal se suurheid net teen haar gemik is nie. Maar vir motiewe ontleed is sy ook nie meer lus nie. Op hierdie klein dorpie is sy ver van haar beroep as bedryfsielkundige.

2 thoughts on “Nuut van Adele Reynders

  1. rykieroux says:

    Skuus, Adele! Ek het ’n bietjie vinnig gekyk en gedog dis ’n nuwe enetjie van Marile. Sien jou eers dit jou nuwe baba. Wel, alles wat ek hier bo gesê, geld vir jou ook. Hoop die boek is ’n groot sukses.

  2. rykieroux says:

    Lekker vars titel, Marile! En ’n interessante beroep vir die heldin. Veels geluk met jou nuwe baba.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s