Nuwe romanse van Rykie Roux

Onweerstaanbare vreemdeling:
Sien sy hom, dan soen sy hom. En dit mag nie, want Klarette is ’n amperse doktor en Soois ’n nutsman. Boonop wil hy haar dwing om dokumente by die universiteit weg te dra. As sy net vir hom kon nee sê.

4 thoughts on “Nuwe romanse van Rykie Roux

  1. anngert says:

    Klink na interessante karakters, Rykie. Ek vermoed dat die nutsman dalk later die haas uit die hoed gaan laat spring en al die tyd een of ander belangrike man gaan wees. Sal die boek moet lees om te weet wat hy met die dokumente wil doen.

  2. Ida Gräbe says:

    Baie geluk, Rykie. Die voorblad is stunning en ek sien uit na die storie.
    Ek probeer vir jou e-pos stuur, maar dit kom telkens terug met die nota dat jou posbus vol is. Ek het maar net laat weet dat ek so ‘n week laat sal wees met die manuskrip weens my vliegeksperiment in die Kaap (sien skrywersblog).

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s