Rika du Plessis gesels met ‘n manlike Romanzaleser

  1. Gaan koop jy self die romanses wat jy lees, of neem jy dit by ‘n biblioteek uit?

Nie een van die twee nie. My suster behoort aan julle Romanza-boekklub, so ek kry dit by haar.

2.  Hoekom lees jy Romanzas? Mans hou mos gewoonlik van meer “manlike” leesstof, of hoe?

    Wie het gesê ‘n man kan nie ook ‘n suiwer liefdesverhaal geniet nie? Natuurlik hou ek nog meer daarvan as dit ‘n agtergrond van spanning of speur het, maar dit is nie by my ‘n verpligting nie.

    Lees by hierdie skakel verder: https://romanzalesers.wordpress.com/lesersklets/onderhoude-met-lesers/rika-du-plessis-gesels-met-n-manlike-romanzaleser/

    Leave a Reply

    Fill in your details below or click an icon to log in:

    WordPress.com Logo

    You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

    Twitter picture

    You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

    Facebook photo

    You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

    Google+ photo

    You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

    Connecting to %s