Romanzaskrywers kuier saam

Aan die begin van Julie het ‘n klompie Romanzaskrywers in die Bosveld saam gekuier en saam besin hoe om vir ons lojale lesers nog baie lekker romanses te bring.

Links ontspan Rykie Roux, Marile Cloete en Mari Roberts op die dek van Madelie Human se houthuis. Regs is Mari Roberts, Rykie Roux, Ida Bester, Susan Olivier, Marietjie Welgens, Dina Botha en  Naomi Eloff om die ontbyttafel aan die gesels.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s