Heerlike Boek en Koek!

Vyf Romanzaskrywers (en ‘n hele paar wat kom ondersteun het) het op 30 Junie opgetree by Graffiti in die Kolonnade Winkelsentrum in Pretoria se Boek en Koek-oggend. ‘n Hele 120 dames en here (ja, sowaar!) het opgedaag en die oggend met ons gedeel. Chanette Paul het op haar gewone bekwame wyse die gesprek gelei en verskillende aspekte van die skryf van romanses is aangeraak. Daarna is boeke geteken en heerlik gekuier. Dankie, Graffiti!

One thought on “Heerlike Boek en Koek!

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s