Proe-stukkie: Linelle Venter – Taal van liefde

Linelle Venter se nuutste Romanza, Taal van liefde verskyn in Julie. Kliek op die onderstaande skakel vir ‘n kort lusmakertjie: https://romanzalesers.wordpress.com/proe-stukkies/linelle-venter/

Net omdat Chaz half verplig voel om die suksesvolle wynboer, Eben Duvenhage, Hongaars te leer, beteken nie sy gaan voor sy sjarme swig nie. Hy probeer haar oortuig dat hulle vir mekaar gemaak is, maar sy skop verbete vas.

3 thoughts on “Proe-stukkie: Linelle Venter – Taal van liefde

  1. Linelle Venter says:

    Ek sien nou eers julle comments raak! Dankie!! Ek is ook mal oor die voorblad, Alma. Dis omtrent presies soos ek my heldin voorgestel het. Madelie, ek hoop jy geniet dit. Laat weet maar.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s