Waar kan ek Romanzas koop?

Boekwinkels wat Romanza verkoop: Alle takke van die CNA en van Exclusive Books sowel as Graffiti Boeke in die Kolonnade in Pretoria sowel as ander kleiner boekwinkels.

Op die internet is Romanza beskikbaar by:

http://www.lapa.co.za

http://www.loot.co.za

http://www.kalahari.net

http://www.graffitibooks.co.za

OF: Sluit aan by die Romanzaklub en kry elke maand twee splinternuwe Romanza boeke teen ‘n baie spesiale prys in die pos. (posgeld gratis binne SA)

Skakel 012 401 0700

of skryf aan: LAPA Romanza-klub,

Posbus 123,

Pretoria,

0001

One thought on “Waar kan ek Romanzas koop?

  1. M says:

    Die nommer om te skakel is 012 401 0700

    Dankie vir die blootstelling hier op die blog. Saam met die facebook bladsy dink ek sal ons vele meer lede kan by kry🙂

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s