Nuut van Marile Cloete – Geur van genade

Kliek op die onderstaande skakel vir ‘n uittreksel uit Marile se eerste enkeltitel (onder haar eie naam – Alta Cloete):

http://marilecloete.wordpress.com/skryfwerk/liefdesromans/geur-van-genade/

Lana van Eeden dra swaar aan haar emosionele bagasie. Daar is die miskraam, die aborsie, die selfmoordpoging. En die depressie. Vyf jaar het sy Marius Jansen se oorheersing toegelaat. Hier by Wilhelm van Zyl op sy uitgestrekte Karoo-plaas is daar geen veroordeling nie, net genade. Sy weet nou daar is ’n pad vorentoe, sy moet hom net kry. Alleen.

3 thoughts on “Nuut van Marile Cloete – Geur van genade

  1. anngert says:

    Dit klink na ‘n boeiende boek. Ek sal dit graag wil lees.Ek hou van psigiese ontginning van karakters. Het jy ooit ‘die nes’ van Eleanore Baker gelees? so ook ‘Die ander Martha’

    • Marile Cloete says:

      Ek is versot op Eleanor se boeke, Annetjie. Het almal gelees, en vir Weerkaatsings (my grootste gunsteling) en Die nes lees ek gereeld weer ‘n slag. Het ook onlangs heelwat van haar vroeere liefdesverhale ontdek wat nog onder ‘n skuilnaam geskryf is. Oral is haar unieke styl sigbaar en haar aweregse heldinne spreek my in al haar boeke aan.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s