Nuut van Elsa Winckler

Anderkant liefhe deur Elsa Winckler verskyn in Julie. Maak jou solank reg vir ‘n lekker leeservaring! Teen die einde van Junie sal daar ook ‘n proestukkie hier op die blog verskyn.

Martha en Hans ken mekaar al lankal, maar die laaste paar maande is hulle gereeld in mekaar se geselskap en Hans se donkerbuin oë begin haar hinder. Hans is nie heeltemal seker wat om met Martha te doen nie, sy is heeltemal te dramaties vir hom, het vreemde skilderye teen haar mure en het sowaar ‘n rooi bank en praat heeltemal te veel. Die enigste manier om haar stil te kry, is om haar te soen. Die enigste problem is nou dat hy aan niks anders kan dink nie. Martha wil hierdie keer die sprokie met die prins hê, beslis nie ‘n man wat nie kan besluit of hy haar wil soen of nie.

One thought on “Nuut van Elsa Winckler

  1. Elaine says:

    Oe wonderlik! Het die laaste roman van haar sooo geniet! Is mal oor haar styl en dit het so goed gewerk in “Tusen Jazz en Rock”. Kan nie wag nie!

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s