Nuut van Chanette Paul – Onder seespieel

Twee van Chanette Paul se romanses in een bundel!
Maalstroom van ekstase:  Wanneer doktor Nina Steyn uitvind haar verloofde is ontrou, vlug sy vir ‘n naweek Sodwana toe vir ‘n skubaduikkursus. Waar Neil Brendan haar instrukteur is en alles is wat sy nie in ‘n man wil he nie, maar tog maak hy ongekende gevoelens in haar wakker.
Leerskool van liefde:  Saskia gaan skubaduik in Mosambiek om weg te kom van haar egskeiding en beland weer onbepland saam met Steph daar. Sy het geen verweer teen hom nie, maar wat van Vera en Vernon? Die keuse tussen plig en liefde is nooit maklik nie …

One thought on “Nuut van Chanette Paul – Onder seespieel

  1. Anzel Gerber says:

    Uitstekend! Het reeds hierdie boek van hoek tot kant gelees en ek is regtig impressed. Dit is definitief Chanette se handewerk hierdie…🙂 Dis regtig n goeie koop…. so, waarvoor wag julle?

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s