Geluk, Kristel!

Op verlede week se lyste van verkope was Kristel Loots se  Ek en jy Duet sesde op die Top 100 in SA – d.w.s. van alle boeke wat in SA verkoop het. Op sowel SA titels as Adult Fiction General lê sy derde. Voorwaar geen geringe prestasie nie!

3 thoughts on “Geluk, Kristel!

  1. kristel says:

    Ek kan dit eenvoudig nie glo nie. KNYP my! Of nee, wag, ek wil nie wakker word nie. Ek voel soos die ongelowige Thomas . . . wat nie gesien het nie en daarom nie geglo het nie. Maar dis werklik wonderlik. Dankie LAPA en Cecilia en Charlene en Chanette, al die C’s so bymekaar . . . C staan vir . . . clever . . .

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s