Geluk, Dirna!

Dirna Ackermann se omnibus LIEFDESPALET is op die oomblik een van die boeke wat in rsg se Vat Vier-kompetisie as deel van die prys uitgeloof word. LIEFDESPALET bevat die lekker stories ONWAARSKYNLIKE MINNAAR en ONVERVULDE PASSIE.
Dankie vir die blootstelling, rsg!

One thought on “Geluk, Dirna!

  1. Madelie Human says:

    Dirna, ek het net eergister jou tweeluik gaan koop. Dit lê op my bedkassie en wag vir my. Lekker skryf!

    PS. Dis waarlik die moeite werd om hierdie boek vir jou aan te skaf. Dis ‘n leesfees!

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s