Fokus op: Thea Holland

Om meer oor Thea en haar werk te lees, kliek gerus op haar naam hier langsaan.

2 thoughts on “Fokus op: Thea Holland

  1. Thea Holland says:

    Eintlik het ek vrede met die neusoptrekkers, Marilé. Wat vir my saak maak is dat ek in Afrikaans skryf, en ’n hele klomp lesers bereik wat daarvan hou om Afrikaanse boeke te lees.

  2. Marile Cloete says:

    Baie welkom op die blog, Thea!
    Dis vir my interessant dat jy noem liefdesverhale word GELEES. Baie waar. Die mense wat hul neuse daarvoor optrek, besef nie dat dit wereldwyd een van die (indien nie DIE) mees gelese genres is nie.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s