Nuwe romanse van Marile Cloete

Marile se romanse  Liedjie vir jou het in Augustus verskyn. Die storie speel in Noorwee af  en probeer ook iets van die atmosfeer van die pragtige land weergee.

Nelleke het die stem,  maar sy het nie die woorde en die musiek nie. Philip het woorde en musiek in oorvloed, maar kon dit nog nooit oor sy hart kry om dit aan iemand anders toe te vertrou nie.  Albei is al wreed ontnugter deur die lewe. Sal hulle weer kan vertrou?

3 thoughts on “Nuwe romanse van Marile Cloete

  1. Madelie Human says:

    Het dit uiteindelik gelees. Wat ‘n fees! Dis my soort storie. Jy het jou kennis van Noorweë en selfs die taal baie goed gebruik sonder om dit soos ‘n reisverhaal te laat klink. Ek verwonder my altyd aan jou gemaklike styl en jou wonderlike beheer van onse taal. Baie geluk met ‘n baie suksesvolle storie.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s