Herinneringe van Rika du Plessis

Julle weet mos almal dat Lapa in die verlede J.P. vd Walt uitgewers was. Dit was in daardie tyd dat ek begin skryf het. My eerste manuskrip, “Wewersvlei se mense” was natuurlik teruggestuur – hy was hopeloos te lank en ook verkeerd aangebied. Ek moes hom oorskryf, en daardie tyd nog op ‘n tikmasjien.

In hierdie foto is die mense wat my die meeste gehelp het om aan die gang te kom. Heel links is Elmine Klopper – wat daardie tyd aan hoof van baie dinge by hulle gestaan het – dan is dit Rika du Plessis – die einste ekke wat toe nog darem maer was…, dan Sue du Preez – die een wat my onder haar vlerk geneem en baie mooi touwys gemaak het oor die moets en moenies – dan Aré van Schalkwyk – ook ‘n redakteur wat baie van my manuskripte hanteer het. Laat mens ver terugdink!

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s