Lank lewe die liefde!

Reza van Rooyen vat  in Volksblad van 26/03/2010 onwetend baie akkuraat saam waaroor Romanza gaan.

Kliek op Hoekom verkies jy Romanza? onder KUIER MET LESERS om haar mening te lees.

2 thoughts on “Lank lewe die liefde!

  1. Dirna Ackermann says:

    Die ou gesegde – it’s better to have loved and lost than never to have loved at all – bly maar waar of hoe?

  2. Cindy Robertson says:

    O Absoluut! Die lewe sonder liefde is nie lewe nie, dis bestaan. Ek is al 11 jaar geskei, en dit word nie makliker soos jy ouer word nie, inteendeel. En as jy dink dis erg wanneer jy jonk is en almal vra of jy dan getroud is, wag tot jy geskei is! Daar word baie gegis oor wat nou eintlik fout is met jou.
    Maar… daar is niks lekkerder as om verlief te wees nie. Ek begin egter wonder of ek nie maar eerder met my kop moet kies as my hart nie, miskien sal dit langer hou… wat dink julle?

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s