Fokus op: Magdaleen Walters

Magdaleen woon saam met haar lewensmaat vir die afgelope dertig jaar, ses honde en ‘n spul voëls in die veld langs ‘n rivier. Sy het drie kinders waarvan die jongste nog man soek. Net soos Sarel Seemonster van Wielie-Walie faam, kan sy ook getuig dat stories haar lewe is. Sy was tien voor sy toegelaat was om haar eerste Mills&Boon te lees en ‘n onmiddellike verslawing het gevolg, soveel so, dat sy in die Tale gaan studeer het. Sy geniet veral kinder- en jeugverhale en spanningsverhale met nie te veel bloed en vloek nie, maar op een of ander manier word al die stories wat sy self aanpak gedryf die liefde.

Vir meer inligting oor Magdaleen se boeke, kliek gerus op haar naam onder SKRYWERS EN BOEKE

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s