Fokus op: Elsa Winckler

Elsa Winckler en haar man Theo het hulle huisie by die see gekoop toe die kroos uit die huis is. Vandat sy kan onthou, loop sy met stories in haar kop rond en voer gesiglose mense lang gesprekke wanneer sy moet slaap. Nou, uiteindelik, kan sy haar stories vertel. Sy is op haar gelukkigste wanneer al haar kinders onder een dak is. Almal eet graag en die kuiers word lang, uitgerekte geselse rondom die kospotte. Elsa is mal oor lees en verdwyn maklik vir tye tussen die blaaie van ‘n boek, veral een met ‘n gelukkige einde.

Elsa se eerste Romanza het onlangs verskyn.

One thought on “Fokus op: Elsa Winckler

  1. anngert says:

    Elsa, dankie vir die heerlike kuier. Dit was lekker om jou van aangesig tot aangesig te ontmoet. Ek het jou boek baie geniet. Dis lekker lig en vrolik.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s