Anzel Gerber: Fees van die pampoenpitte

Lees gerus in die Landbouweekblad van 12 Maart 2010 hierdie prettige kortverhaal deur Anzel Gerber.

5 thoughts on “Anzel Gerber: Fees van die pampoenpitte

  1. Anzel Gerber says:

    My MS wat tans by Lapa is, het ook op hierdie manier begin. Ek’s deel van n Skrywerskring in Pta. Ons kom maandeliks as skrywers daar bymekaar en krit mekaar se werk. Ons kry n opdrag, soos hierdie een byvoorbeeld, en dan moet ons dit aan almal stuur om te krit. Mens kry nogal interresante stories so. En dit hou jou in oefening. Die kommentaar en kritiek wat jy terug kry, berei jou voor vir die kritiek op n MS… Ek geniet dit nogal. En natuurlik die ondersteuning van almal in die kring… Dis amper net soos op die blog.

  2. Anzel Gerber says:

    As julle weet hoe hierdie storie begin het, giggel julle julle dalk dood! Ek was by n skryfskool waar ons n opdrag gekry het om n kortverhaal te skryf.
    Al wat ek gekry het, was n prentjie van n pampoen, en n baie vet tannie. Die woorde wat ek daarby gekry het, was “Te veel.” En toe gebeur Fees van die Pampoenpitte.🙂

  3. Marile Cloete says:

    Baie geluk, Anzel! En ek is mal oor die titel van jou storie! Dit gee die indruk van iets ernstigs (‘n mens dink onwillekeurig aan PG du Plessis se FEES VAN DIE ONGENOOIDES) en dan bring die pampoenpitte jou dadelik in ‘n prettige stemming.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s