Fokus op: Alma Carstens

Ek is ’n kaalvoet plaaskind van die weskus in Namakwaland. Na vier jaar in Nairobi, Kenia het ons (dis nou ek, my man, Jacques en ons twee kinders Mornay en Emma) in Julie 2009 na Lilongwe, Malawi verhuis. Ek is ’n dromer wat glo aan romantiese liefde en ewigdurende geluk, daarom het ek ‘n passie vir liefdesverhale. Wanneer ek nie skryf of lees nie, kuier ek graag saam met vriende, kyk flieks en studeer vir ’n graad in tale en letterkunde (met spesialisering in kreatiewe skryfkuns) by Unisa. Ek is ook dol oor reis, rooiwyn, ’n kaggelvuur, sagte reën en die see.
Kliek op haar naam onder SKRYWERS EN BOEKE om meer oor Alma se werk uit te vind.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s