Fokus op: Rika du Plessis

Rika du Plessis is op Riebeeck Kasteel gebore – het haar skooljare op Riversdal en Wolseley voltooi. Daarna het sy ‘n diploma in die skryfkuns verwerf, maar eers nadat sy haar twee seuns grootgemaak en haar eerste man aan die dood afgegee het, het sy begin skryf. Lapa het 54 hardebandboeke van haar gepubliseer en een sagteband in die Romanza-reeks wat almal hieronder genoem word. Sy het ook reeds 113 kleuterverhaaltjies en 8 tienervervolgverhale tot sover vir ‘n Christelike Jeugtydskrif geskryf wat sy beskou as haar liefdesdaad en steeds mee voortgaan. Tans woon sy op ‘n klein myndorpie, Setaria in die Bosveld en wanneer ander dinge haar nie te besig hou nie, spandeer sy steeds tyd voor haar rekenaar vir skryf.
Kliek op haar naam onder SKRYWERS EN BOEKE om meer oor Rika se werk uit te vind.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s